We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Amigo - Raak Rustig

by Agapanthus Street Media

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1.50 USD  or more

about

an Afrikaans Hip Hop Love Song

lyrics

Amigo : Raak Rustig

Chorus:
Die naweek het begin en jy smaak drink, jy will net uitstiek soes n kind vanie wind,
Ek will net Rustig verkeer by die huis en heeltyd chill voor die movies.

Verse One:
Het jy tyd vir jou relationship
Aanhou as ek vra Dan is jou mondjie dik.
Die vrinne van jou hou van in die rondte skut, voetjies hang, jy hou van dit.
Jy moet versigtig wies, is terrible daar buite soes die deep blue sea, Al skel jy elke dag van 'it's my own money' it's not funny.
Dis voelige innie Eerste River.
Baby sy my wat gat aan, jy wil net soe wies.
Kyk hou lyk jy nou, jy wys net cleawich,
Is die jou liewe?
Is die jou liewe?
Ek wietie wat om te maakie.
Kom ons staan daar buitekant,
Ons wat n breather,
Hou op terug trek.
Is die jou liewe?
Is die jou liewe?
Ek wietie wat om te maakie...

Chorus
Die naweek het begin en jy smaak drink, jy will net uitstiek soes n kind vanie wind,
Ek will net Rustig verkeer by die huis en heeltyd chill voor die movies.
Die naweek het begin en jy smaak drink, jy will net uitstiek soes n kind vanie wind,
Ek will net Rustig verkeer by die huis en heeltyd chill voor die movies.

Verse Two:
Ons twee stry oor die geringste ding,
Ek is altyd laaste, eers jou vrinne kring,
So dra ek daarvan praat begine ruk die ding,
Dan ruk die ding!
Dan ruk die ding!
Eks bang vir die next party,
Dan is jy lekka tipsy, and there's somebody wat lus vir silly games en hy spike your drink, spitefully, wat next gebeur is history.

Bridge:
Wat gat aan met jou?
Jy is daarom uit gewat vanaand.
Die karre wat daar buite staan,
Wag net vir jou om saam te gaan.

Chorus:
Die naweek het begin en jy smaak drink, jy will net uitstiek soes n kind vanie wind,
Ek will net Rustig verkeer by die huis en heeltyd chill voor die movies.
Die naweek het begin en jy smaak drink, jy will net uitstiek soes n kind vanie wind,
Ek will net Rustig verkeer by die huis en heeltyd chill voor die movies.

Bridge

End

credits

released December 1, 2022
Vocals: Amigo
Beats: Perspektif
Executive Producer: DJ realROZZANO

Publisher: Agapanthus Street Media

license

all rights reserved

tags

about

Agapanthus Street Media South Africa

contact / help

Contact Agapanthus Street Media

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Agapanthus Street Media, you may also like: